Ons is 'n dubbel medium kleuterskool wat gestig was in 1992, en die huidige eienaars het die skool oorgeneem in 2015.

Ons is trots op ons moderne benadering ten opsigte van vroeë kinderontwikkeling, siende dat ons glo in holistiese ontwikkeling. Dus, boonop al die akademiese werk wat ons doen, glo ons dat kinders moet speel, speel, en speel! Dit is mos die beste en lekkerste manier van leer.

Vir ons hoë standaarde van akademia, maak ons gebruik van die CAPS en NCF kurrikulums, en ons vul dit aan met ons eie akademiese benadering om 'n goed afgeronde benadering te hê teenoor opvoeding. Na baie jare se ondervinding, het ons geleer wat werk die beste vir kinders om hulle volle potensiaal te bereik.

Ons missie is dat elke laaste een van ons leerders ons skool verlaat met 'n sterk sin van vasberadenheid en vertroue in die toekoms. Ons is gefokus daarop om vir elke kind individuele aandag te gee, sodat hulle al die kern emosionele vaardighede kan ontwikkel wat hulle nodig het in die laerskool.

We are a double medium pre-primary school that was established in 1992, and the current owners acquired the school in 2015.

We are proud of our modern approach to early childhood development, as we believe in holistic development. Thus, on top of all the learning we do, we ensure that our kids play, play, and play! That is after all the best and most fun way of learning.

For our high standard of academics, we make use of the CAPS curriculum and NCF, and we supplement these with our own academic approach to create a well rounded approach to education. After many years of experience, we have learned what works best for children to ensure they reach their full potential.

Our mission is that every single last one of our students leave our school with a strong sense of determination and trust in their future. We are focused on showering every child with individual attention, to ensure they develop all the core emotional skills they will need as they enter primary school.